Voorskool

Marianna Brand
Die Stoutsterte: van Texel tot Tafelbaai - geskiedenis, diere fantasie /  werklike mense en plekke
Die Stoutsterte: Poot aan Wal - geskiedenis, dierestorie, werklike mense en plekke
Diva Veronica - natuurstudie, dierestorie
Poppiedot van die Kaap - kinders, natuurstudie, geografie
Poppiedot by die Grootrivier - kinders, natuurstudie, geografie
Die Avonture van Magrietjie Swaaiboude - biografie
Markus Stermuis - biografie, ruimte, onlangse geskiedenis

Myndert de Jongh
Die Groot Gans en die Klein Wit Eendjie (vertaal uit Engels) - dierestorie, plaaslewe, natuurstudie

Mev N Geldenhuys
Die kinders van Rusfontein - kinders, natuurstudie, lewensvaardighede

P.W. Grobbelaar
Wolf en Jakkals in die Langpad - diere fantasie, natuurstudie

Hester Heese
Die Huis op Pale - kinders, natuurstudie
Die  Wildsbok van Ver-Eiland - kinders, natuurstudie

W.O. Kuhne
Huppel en sy Maats - kinders, fantasie, natuurstudie

DC Olivier
Vossie en Silwie - diere fantasie, natuurstudie

Rona Rupert
Molisana, die seun wat die klei-osse maak - kinders, natuurstudie, geografie

Jenny Seed
Die Jaar Een - geskiedenis

Shane van Aswegen
Mietjie van Muisdam - kinders, natuurstudie

Ans Visser
Abbatjie - kinders, diere fantasie, natuurstudie

Gretel Wybenga
Die Serpvoëls - kinders

No comments:

Post a Comment