Kinders

Marianna Brand
Die Stoutsterte: van Texel tot Tafelbaai - geskiedenis, diere fantasie /  werklike mense en plekke
Die Stoutsterte: Poot aan Wal - geskiedenis, dierestorie, werklike mense en plekke
Diva Veronica - natuurstudie, dierestorie
Poppiedot van die Kaap - kinders, natuurstudie, geografie
Poppiedot by die Grootrivier - kinders, natuurstudie, geografie
Die Avonture van Magrietjie Swaaiboude - biografie
Markus Stermuis - biografie, ruimte, onlangse geskiedenis

Kenneth Grahame

Die Wind in die Wilgers (vertaal uit Engels: Andre P Brink) - natuurstudie, fantasie

Sir Percy FitzPatric

Jock van die Bosveld (vertaal uit Engels) - natuurstudie, geskiedenis, geografie

Myndert de Jongh

Dirk se hond Bello (vertaal uit Engels) - kinders, diere, natuurstudie, geografie
Die Wiel op die Skool (vertaal uit Engels) - kinders, voëls, natuurstudie, geografie
Die Groot Gans en die Klein Wit Eendjie (vertaal uit Engels) - dierestorie, plaaslewe, natuurstudie

Hester Heese

Die Huis op Pale - kinders, natuurstudie
Doris Buchanan Smith
Twee Mandjies BDie  Wildsbok van Ver-Eiland - kinders, natuurstudie

W.O. Kuhne

Huppel en sy Maats - kinders, fantasie, natuurstudie

Rona Rupert

Molisana, die seun wat die klei-osse maak - kinders, natuurstudie, geografie

Mev N Geldenhuys

Die kinders van Rusfontein - kinders, natuurstudie, lewensvaardighede

Astrid Lindgren
Pippie Langkous (vertaal) - kinders, fantasie
Pippie Langkous gaan aan boord (vertaal) - kinders
Pippie Langkous in die Suidsee (vertaal) - kinders, fantasie, geografie

Ans Visser

Abbatjie - kinders, diere fantasie, natuurstudie
rame (vertaal) - kinders, lewensvaardighede (die dood van 'n vriend)

DC Olivier

Vossie en Silwie - diere fantasie, natuurstudie

P.W. Grobbelaar

Wolf en Jakkals in die Langpad - diere fantasie, natuurstudie

Jenny Seed

Die Jaar Een - geskiedenis

Shane van Aswegen
Mietjie van Muisdam - kinders, natuurstudie

Alba Bouwer:
Katrientjie van Keerweder - kinders, plaaslewe, natuurstudie
Stories van Bergplaas - kinders, plaaslewe, natuurstudie
Stories van Rivierplaas - kinders, plaaslewe, natuurstudie
Nuwe Stories van Rivierplaas - kinders, plaaslewe, natuurstudie
Dirkie van Driekuil - kinders, plaaslewe, natuurstudie

Niki James

Houdini se Avonture (vertaal) - dierestorie, natuurstudie

Lynn Bedford Hall
Potjie en Pretoria (vertaal uit Engels) - diere, werklike geografiese plekke
Potjie en Kimberley (vertaal uit Engels) diere, werklike geografie plekke

James Ambrose Brown

Die Reis na Frigidus - dierestories, fantasie, Werklike geografiese plekke
Reis na Robeiland - dierestories, fantasie, werklike geografie plekke
Reis na Muisansia dierestories, fantasie, werklike geografie plekke

E.B. White

Charlotte se Web (vertaal uit Engels) - kinders, diere, fantasie, natuurstudie

Freda Linde

Die Kokkewiet en sy vrou kinders, natuurstudie, voëls

G.S. en S.B. Hobson

Buks dierestorie, natuurstudie

Mikro

Sias en Mias reeks - kinders





No comments:

Post a Comment